1.Indien die persoon aan natuurlike oorsake en nie in ‘n hospitaal gesterf het nie, bel u dokter. Indien die persoon aan onnatuurlike oorsake gesterf het, moet […]
Indien ‘n persoon in Suid-Afrika afsterf sonder ‘n geldige testament sal sy boedel verdeel word ingevolge die reëls van die Wet op Intestate Erfopvolging, 81 van […]
Nasionale Testamente Week Nasionale Testamente Week sal weereens gehou word vanaf 11 tot 15 September 2017 by die kantore van LUTTIG BADENHORST FOURIE (LBF) PROKUREURS Hoe […]
Hoeveel hereregte betaal ek wanneer ek ‘n eiendom koop? Hereregte betaalbaar met die aankoop van ‘n eiendom Die volgende bedrae is betaalbaar ten opsigte van […]