Staff from LBF
July 5, 2018
When can the municipality disconnect my water and electricity?
September 7, 2018

LBF Testamente week

Gratis Testamente

LBF Prokureurs Bredasdorp neem deel aan
die Nasionale Testamente week en sal vir jou
‘n testament gratis opstel.

Te Bredasdorp

Waterkanstraat 4, Bredasdorp
17, 18, 20 September 2018
(Slegs per afspraak)

Te Struisbaai

Aida, Hoofweg, Struisbaai
19 September 2018
(Slegs per afspraak)

VOORWAARDES:

Slegs nuwe basiese en eenvoudige
testamente. Geen wysigings of heropstelling
van bestaande testamente nie.

Slegs per afspraak.
KONTAK: Tel 028-4241119