Ons wil graag vir al ons kliënte ‘n baie gelukkige Valentynsdag toewens. Mag dit ’n heerlike dag vol liefde, geluk en tonne sjokolade hartjies wees!
So gepraat van sjokolade, het jy geweet Richard Cadbury het die eerste hartvormige boks sjokolades spesifiek vir Valentynsdag in die 1800’s vervaardig?