My neighbours are renovating their house without complying with building regulations. What are my options?
June 7, 2019
Tips for investing in property for retirement
July 15, 2019

Welkom Sjani de Villiers!

Luttig Badenhorst Fourie Prokureurs het ‘n nuwe kandidaat prokureur.

Sjani de Villiers het die grade Bcom Regte en LLB met lof verwerf aan die Universiteit van Pretoria. Vroeg in 2019 verhuis sy na Struisbaai en word in Mei aangestel by Luttig Badenhorst Fourie as ‘n kandidaat prokureur.

Sy sien uit na ‘n lang loopbaan aan die suidpunt van Afrika en glo dat sy  in die toekoms kan bydrae tot die voorspoed van die mooi streek en sy mense.