Huweliksertifikaat en die dood
July 15, 2019
Diefstal deur prokureur
August 12, 2019

Testamente week

Gratis Testamente

Luttig Badenhorst Fourie (LBF) Prokureurs Bredasdorp neem deel aan die Nasionale Testamente week en sal vir jou ‘n testament gratis opstel.
Te Waterkanstraat 4, Bredasdorp
16 – 20 September 2019
Slegs per afspraak: (028) 424 1119

VOORWAARDES:
Slegs nuwe, basiese en eenvoudige
testamente. Geen wysigings of heropstelling
van bestaande testamente nie.